We’ve updated our Terms of Use to reflect our new entity name and address. You can review the changes here.
We’ve updated our Terms of Use. You can review the changes here.

Sonder Woorde

from [ZAP​-​036] Artefak by Skree Alleen

/
  • Streaming + Download

    Includes unlimited streaming via the free Bandcamp app, plus high-quality download in MP3, FLAC and more.
    Purchasable with gift card

      $1 USD  or more

     

lyrics

"SONDER WOORDE"

dis stil in Stilbaai
behalwe
vir die branders en die meeue wat draai

binne
in die kombuis
word die kreef
gekook

stap
wye draaie
langs die strand om skelm te
rook

'n liedjie sonder woorde
vir jou
geskryf wat jy nooit sal hoor

langnaweek
in Stilbaai besig om puzzle
te bou en buite te braai

probeer
die afstande tussen die sterre te
meet

ek het
so amper
vandag van jou vergeet

'n liedjie sonder woorde
vir jou
geskryf wat jy nooit sal hoor

'n bietjie sonder woorde
want die is net te
hartseer
om ooit te
kan beskryf
kom ons probeer
om maar positief te wees

so...

credits

from [ZAP​-​036] Artefak, released March 26, 2018

license

all rights reserved

tags

about

ZAP Records Shotts, UK

2015 - 2020 R.I.P.

contact / help

Contact ZAP Records

Streaming and
Download help

Redeem code

Report this track or account

ZAP Records recommends:

If you like ZAP Records, you may also like: