dit stroom deur die glas
op my wang
al wat oop is
van my vel waar ‘n sonstraal my
vang
dryf deur xy kromesoon
vêr verwyderd van die prentjies
op my ifoon
gekammofleerd soos
my liggaam verteer nog
‘n vreemdeling apart skep
suurstof asemhale in swart
in die patetiese lig
smelt
my drome raak weg
deur die mirre
van die bus af geval êrens op my kruistog na 30
dit het alles beteken dit was
ons lewens
nou’s dit als abstrak
‘n grappie wat verdwyn
in die nag
‘n artefak
ek jaag na jou toe in ‘n rooi tyd masjien
deur koue stratas, wentelbane, gebuig oor my skerm - verlore liggaame
ek wens ek kon die lig laat buig ek wil hier wegkom en by jou inkruip agter jou boude
skuil waar jy my inwag
en my omhels hey ek ken jou
het ek 'n storie om te vertel
‘n artefak
Specializing in bright, sunny "bedroom rock español," this Brooklyn singer-songwriter puts a unique spin on lo-fi music. Bandcamp New & Notable Jan 18, 2024
Ridiculously catchy sunshine pop replete with cheerful horns and strings from a former member of cult Boston punks Free Pizza. Bandcamp New & Notable Mar 1, 2019
Relentless, nervy, snarling, thorny noise-punk, the debut full-length from this wonderfully gnarly Richmond, VA outfit. Bandcamp New & Notable Apr 18, 2018