We’ve updated our Terms of Use to reflect our new entity name and address. You can review the changes here.
We’ve updated our Terms of Use. You can review the changes here.

[ZAP​-​036] Artefak

by Skree Alleen

/
  • Streaming + Download

    Includes high-quality download in MP3, FLAC and more. Paying supporters also get unlimited streaming via the free Bandcamp app.
    Purchasable with gift card

      name your price

     

1.
Artefak 04:22
“ARTEFAK” dit stroom deur die glas op my wang al wat oop is van my vel waar ‘n sonstraal my vang dryf deur xy kromesoon vêr verwyderd van die prentjies op my ifoon gekammofleerd soos my liggaam verteer nog ‘n vreemdeling apart skep suurstof asemhale in swart in die patetiese lig smelt my drome raak weg deur die mirre van die bus af geval êrens op my kruistog na 30 dit het alles beteken dit was ons lewens nou’s dit als abstrak ‘n grappie wat verdwyn in die nag ‘n artefak ek jaag na jou toe in ‘n rooi tyd masjien deur koue stratas, wentelbane, gebuig oor my skerm - verlore liggaame ek wens ek kon die lig laat buig ek wil hier wegkom en by jou inkruip agter jou boude skuil waar jy my inwag en my omhels hey ek ken jou het ek 'n storie om te vertel ‘n artefak
2.
"SONDER WOORDE" dis stil in Stilbaai behalwe vir die branders en die meeue wat draai binne in die kombuis word die kreef gekook stap wye draaie langs die strand om skelm te rook 'n liedjie sonder woorde vir jou geskryf wat jy nooit sal hoor langnaweek in Stilbaai besig om puzzle te bou en buite te braai probeer die afstande tussen die sterre te meet ek het so amper vandag van jou vergeet 'n liedjie sonder woorde vir jou geskryf wat jy nooit sal hoor 'n bietjie sonder woorde want die is net te hartseer om ooit te kan beskryf kom ons probeer om maar positief te wees so...

about

The excellent second EP from South African art band Skree Alleen.

Watch the video here
www.youtube.com/watch?v=YuWcA1QLbsU

credits

released March 26, 2018

Music Written and Recorded by Skree Alleen
Mastered by Sef Idle @ Simpul Studios
ZAP Records
2018

license

all rights reserved

tags

about

ZAP Records Shotts, UK

2015 - 2020 R.I.P.

contact / help

Contact ZAP Records

Streaming and
Download help

Redeem code

Report this album or account

ZAP Records recommends:

If you like [ZAP-036] Artefak, you may also like: